Opleiding
Alle opleiding in die tak word deur die Opleidingsbeamptes aangebied, en datums en tye word persoonlik met die betrokke beamptes gereël.
Kontak die opleier by die volgende nommer: Johan 083 559 874
SA Jagters Olienhout bied aan ‘n toegewyde sportskiet kursus op dinsdag 5 Desember 2017 teen R650.00 per persoon.
Almal wat belangstel moet teen 20 November bevestig sodat boeke bestel kan word.
Vir navrae kontak Johan 083 559 874 of Jan 082 421 1122.