Tak Skietaktiwiteite



Skietdae vind gewoonlik plaas as volg:

Handwapens elke tweede (2de) Dinsdag van gelyke maande.
Jagwapens elke tweede (2de) Saterdag van ongelyke maande.
Met groot uitsonderings kan die datum verander, maar dan sal lede in kennis gestel word.

Die tabel wat die maand aangebied word, word op daardie maand se bestuursvergadering bevestig.

Tipiese dae wat aangebied word is, jagwapentabelle van die SAJWV,  pistoolskiete,  haelgeweertabel, silhoeëttabel. Die registrasie begin vanaf 8H00 en die skiet neem om 9H30 in aanvang.

Inskrywingsgeld beloop R100 vir volwassenes en R50 vir skoliere onder 18's.

Navrae kan gerig word aan die voorsitter of die sekretaris van die tak.

Aanwysings na die skietbaan

Tak Aktiwiteite

  • Tak Skietaktiwiteite

    Skietdae vind gewoonlik plaas as volg:Handwapens elke tweede (2de) Dinsdag van gelyke maande.Jagwapens elke tweede (2de) Saterdag van ongelyke maande.Met Read More
  • Ledevergaderings

    Op hierdie stadium word geen lede-aande aangebied nie, maar alle lede is welkom om die bestuursvergaderings by te woon watby Read More
  • Opleiding

    Alle opleiding in die tak word deur die Opleidingsbeamptes aangebied, en datums en tye word persoonlik met die betrokke beamptes Read More
  • Bewaring

    Olienhout Bewusmaking & Bewarings Projek Die Vredefortkoepel by Parys, word tans as die grootste en oudste sigbare impak-struktuur van die Read More
  • 1

We have 129 guests and no members online