• 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

SA Hunters Nasionale Webwerf


Besoek die SA Jagters Nasionale webwerf.

Lede Administrasie

Aanlyn Lede Administrasie vir nuwe en bestaande lede.


Jagbestemmings

Soek of plaas jou Jagbestemming op die SA Jagters Jagbestemmings-databasis

Olienhout Tak

Ons tak wat bekend staan as die Olienhout-tak is amptelik op Vrydag 8 September 2017 as die 79ste tak van dis Suid Adfikaanse Jagters- en Wilbewaringsvereniging onder leiding van deur André van der Merwe, dieBestuurder van Tak- en Skietsake, gestig. Die ledetal staan tans op byna 240 lede.
Olienhout-tak is te Parys in die Noord Vrystaat geleë. Die tak bedien ook lede in Vredefort en die Vredefort Koepel.
Sons of Guns Skietbaan is ons bymekaarkomplek vir vergaderings en ons maandelikse handwapen Skiet. Ons maak gebruik van Ballistic Beast skietbaan vir ons maandelikse jaggeweer kompetisies en is hand aan die werk om ons eie skietbaan te bekom.
Ons maandelikse skietdae is as volg:
Handwapen - elke eerste Dinsdagaand van die maand.
Jag geweer - elke 3de Saterdag van die maand.
Herlaai opleiding asook Sport skit opleiding word aangebied sodra die navraag dit regverdig.
Die Tak kommunikeer met sy lede per SMS asook ons WhatsApp group. Ons stuur ook maandeliks n nuusbrief uit om lede in te lig oor gebeure.

Kalendar

No events

Tak Nuus

Algemene nuus
Ons nooi graag alle lede van die publiek uit om by Olienhout- tak aan te sluit.  Gedurende die jaar bied ons takaktiwiteite aan wat bygewoon kan word om sodoende u toegewyde status op datum te hou. Die jagseisoen is tans besig om op ‘n einde te loop. Ons wens alle jagters ‘n suksesvolle jagseisoen toe vir die laaste trek van die winter.

Skiet- en jagaangeleenthede
Ons wil dit graag onder almal se aandag bring dat daar minimale skiet dae oor is vir 2018. Lede van ons tak moet asseblief hulle toegewyde status op datum probeer hou en ons nooi almal uit om die laaste paar skiet dae van 2018 saam met ons te kom geniet.
Daar word elke eerste Dinsdag van die maand handwapen skietaktiwiteite aangebied by Sons of Guns-skietbaan.
Elke derde Saterdag van die maand hou ons ‘n geweerskiet by Ballistic Beast-skietbaan.

Opleiding
Doen navraag by die enige bestuurslid vir meer inlikgting oor opleiding vir toegewyde jagter en sportskutstatus.

Bewaring
Die Vredefortkoepel word tans as die grootste en oudste sigbare impak-struktuur van die aarde se 175 bekende impakkraters beskou. Dit is hier waar ons ook een van die grootste konsentrasies van natuurlike olienhout kry. Die Tak skep voortdurend openbare bewustheid oor die koepel. Tree in verbinding met Henk Havenga vir meer inligting oor bewaringsprojekte.

 

Olienhout Tak

Dankie vir jou belangstelling in die Baviaanspoort tak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildsbewarings Vereniging.

Person wat by die tak wil aansluit kan dit aanlyn by secure.sahunters.co.za doen.  

Posadres

Posbus 125
Parys
9585

Tak Bank Besonderhede (Moet asseblief nie SAJWV ledegelde in die tak se rekening inbetaal nie)

Bank: FNB
Tak: Parys
Tak kode: 230736
Lopende rek: 62737579782

Tak Aktiwiteite

  • Tak Skietaktiwiteite

    Skietdae vind gewoonlik plaas as volg:Handwapens elke tweede (2de) Dinsdag van gelyke maande.Jagwapens elke tweede (2de) Saterdag van ongelyke maande.Met Read More
  • Ledevergaderings

    Op hierdie stadium word geen lede-aande aangebied nie, maar alle lede is welkom om die bestuursvergaderings by te woon watby Read More
  • Opleiding

    Alle opleiding in die tak word deur die Opleidingsbeamptes aangebied, en datums en tye word persoonlik met die betrokke beamptes Read More
  • Bewaring

    Olienhout Bewusmaking & Bewarings Projek Die Vredefortkoepel by Parys, word tans as die grootste en oudste sigbare impak-struktuur van die Read More
  • 1

We have 208 guests and no members online